Romeine 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal julle almal dieselfde daaroor dink en saam vir God prys, Hy wat die Vader van ons Here Jesus Christus is.

Romeine 15

Romeine 15:1-10