Romeine 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ek hierdie werk klaar gedoen het, en wanneer ek die geld veilig vir die gelowiges in Jerusalem gegee het, dan kom ek na julle toe en dan gaan ek verder na Spanje.

Romeine 15

Romeine 15:22-33