Romeine 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Heilige Gees het vir my krag gegee om tekens en wonderwerke te doen. Ja, ek het klaar die goeie boodskap oor Christus oral vir die mense gebring, van Jerusalem tot by die provinsie Illirikum.

Romeine 15

Romeine 15:13-28