Romeine 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is nie júlle wat mag besluit of ’n ander man se slaaf reg of verkeerd doen nie, sy eienaar besluit dit. Daarom, die gelowiges wat alles eet, doen reg, want dit is die Hére wat hulle reg laat doen, Hy kan dit doen.

Romeine 14

Romeine 14:1-13