Romeine 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge wat julle eet en drink moenie vir julle so belangrik wees dat dit die goeie dinge verwoes wat God wil doen nie. Julle moet onthou: Al die kos is rein, maar wanneer julle iets eet, en dit laat ’n ander gelowige sonde doen, dan doen julle verkeerd om dit te eet.

Romeine 14

Romeine 14:19-22