Romeine 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie sê die ander gelowiges doen verkeerd nie. En jy moenie dink die ander gelowiges is onbelangrik nie. Jy moet onthou: God sal ons almal eendag oordeel wanneer ons voor sy regterstoel staan.

Romeine 14

Romeine 14:8-13