Romeine 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie vir mekaar iets skuld nie, maar julle moet lief wees vir mekaar, want wanneer julle lief is vir ander mense, dan doen julle alles wat God se wette vra.

Romeine 13

Romeine 13:1-14