Romeine 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy gehoorsaam wees aan die regering. Jy moet gehoorsaam wees omdat jy bang is dat die regering jou sal straf, maar jy moet ook gehoorsaam wees omdat jy self weet dit is die regte ding om te doen.

Romeine 13

Romeine 13:3-7