Romeine 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle behoort aan die Here Jesus Christus, daarom moet julle weet Hy is nou baie naby aan julle, so naby soos die klere wat julle aantrek. Julle moenie die slegte dinge doen wat mense graag wil doen nie, nooit nie.

Romeine 13

Romeine 13:4-14