Romeine 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriende, wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie self vir hulle straf nie. Julle moet wag, God sal hulle straf, want in die Ou Testament is geskryf:Die Here sê: Dit is Ék wat mensesal straf oor wat hulleverkeerd gedoen het.

Romeine 12

Romeine 12:16-21