Romeine 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle behoort aan Christus en aan mekaar, daarom moet julle lief wees vir mekaar.Julle moet eerste wees om ander mense te respekteer.

Romeine 12

Romeine 12:6-18