Romeine 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken: Die Israeliete wou hê God moet hulle vryspreek, maar Hy het dit nie gedoen nie. Hy het party mense gekies en Hy het hulle vrygespreek, maar Hy het die ander mense hardkoppig gemaak.

Romeine 11

Romeine 11:1-10