Romeine 11:30 Bybel vir Almal (ABA)

Voorheen was julle heidene, julle was nie gehoorsaam aan God nie. Die Israeliete was ook nie gehoorsaam nie, en nou is God vir júlle jammer.

Romeine 11

Romeine 11:20-36