Romeine 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand sal miskien vra: “Het God sy volk gelos?” Nee, nooit nie. Julle moet onthou, ek is ook ’n Israeliet, ek is van die nageslag van Abraham. Ek behoort aan die Benjamin-stam.

Romeine 11

Romeine 11:1-10