Romeine 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons lees dat mense moet glo sodat God hulle kan vryspreek. Daar is geskryf: Jy moenie vir jouself vra wie sal opgaanna die hemel nie.Dit beteken ons moenie opgaan na die hemel en vir Christus afbring na die aarde nie.

Romeine 10

Romeine 10:1-16