9. Ek dien God met my hele hart en ek bring vir mense die goeie boodskap oor die Seun van God. Ek dink altyd aan julle, God weet dit is waar.
10. Elke maal wanneer ek bid, dan vra ek weer vir God of Hy my sal toelaat om na julle toe te kom.
11. Ek wil graag na julle toe kom. Ek wil vir julle ’n genadegawe van die Heilige Gees kom gee sodat julle geloof sterker kan word.