Romeine 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek moet al die mense dien: die Grieke en die mense wat nie Grieke is nie, die mense wat wysheid het en die mense wat nie wysheid het nie.

Romeine 1

Romeine 1:8-22