Rigters 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van Sigem en almal van Bet-Millo het toe bymekaargekom en hulle het gegaan om vir Abimelek koning te maak onder die groot boom by die klip-paal van Sigem.

Rigters 9

Rigters 9:2-15