Die mense van die Sigem-toring het gaan wegkruip toe hulle hoor daar is oorlog in die stad. Hulle het weggekruip in ’n kelder by die tempel van El-Berit.