Rigters 9:38 Bybel vir Almal (ABA)

Sebul het vir Gaäl gesê: “Jy het gister baie gespog. Waar is jou groot mond nou? Jy het gesê: ‘Wie is Abimelek? Hoekom moet ons hom dien?’ Hier is die mense nou, jy het gesê hulle beteken niks. Gaan maak nou oorlog teen Abimelek.”

Rigters 9

Rigters 9:34-46