Rigters 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Praat asseblief met die belangrike manne van Sigem en sê vir hulle: ‘Wat is vir julle beter: dat Gideon se 70 seuns almal oor julle regeer of dat net een man oor julle regeer?’ En onthou ek is een van julle.”

Rigters 9

Rigters 9:1-5