Rigters 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die leiers in die stad Sukkot het vir Gideon gesê: “Jy maak of jy al klaar gewen het teen Sebag en Salmunna. Hoekom moet ons vir jou manne brood gee?”

Rigters 8

Rigters 8:3-13