Rigters 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het by die Jordaan-rivier aangekom, en hy en die 300 manne het deur die rivier gegaan. Hulle was baie moeg, maar hulle wou die Midianiete nog volg en jaag.

Rigters 8

Rigters 8:1-7