Nadat Gideon gesterf het, het die Israeliete weer ontrou geword aan die Here en hulle het die Baäls gedien. Hulle het Baäl-Berit gekies om hulle god te wees.