Rigters 8:20 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sê toe vir sy oudste seun Jeter: “Kom, maak hulle dood.” Maar die jongman het nie sy swaard uitgehaal nie. Hy was bang, want hy was nog jonk.

Rigters 8

Rigters 8:10-22