Rigters 7:23 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het nog Israeliete laat roep uit die Naftali-stam en die Aser-stam en uit die hele Manasse-stam. Hulle het gekom en hulle het die Midianiete gevolg en gejaag.

Rigters 7

Rigters 7:22-25