Rigters 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Gideon gesê: “Jy het te veel manne by jou. As ek hulle laat wen teen die Midianiete, dan sal die Israeliete spog en sê hulle het hulleself gered.

Rigters 7

Rigters 7:1-10