Rigters 6:35 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het boodskappers gestuur na die hele Manasse-stam en hy het hulle ook geroep om saam met hom te kom en hom te help. Hy het ook boodskappers gestuur na die Aser-stam en die Sebulon-stam en die Naftali-stam, en hulle het ook na Gideon toe gekom.

Rigters 6

Rigters 6:30-40