Rigters 6:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die mense van die stad vir Joas: “Jy moet jou seun bring. Hy moet sterf omdat hy die Baäl-altaar afgebreek het en die gewyde paal afgekap het wat daarby was.”

Rigters 6

Rigters 6:25-33