Rigters 6:22 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het besef dit is die Engel van die Here, en hy het gesê: “Ag, Here, my Here, ek sal sterf, want ek het regtig die Engel van die Here gesien, Hy was hier voor my.”

Rigters 6

Rigters 6:21-25