Rigters 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Gideon vir Hom: “Asseblief, Here, ek kan nie die Israeliete red nie. My familie is die kleinste familie in die Manasse-stam, en ek is die jongste seun in my pa se huisgesin.”

Rigters 6

Rigters 6:12-16