Rigters 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Uit Efraim het mense afgekomna die vallei,en saam met hulle was die mensevan Benjamin.Leiers het gekom uit Makiren uit Sebulon.

Rigters 5

Rigters 5:13-24