Rigters 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het altyd onder ’n palmboom gesit, die Debora-palm, en die Israeliete het na haar toe gegaan wanneer hulle probleme gehad het. Die Debora-palm was in die Efraim-berge tussen Gorma en Bet-El.

Rigters 4

Rigters 4:1-13