Rigters 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het Sisera en al sy manne op die oorlogkarre en al sy soldate baie groot laat skrik vir Barak. Sisera self het van sy oorlogkar afgespring en gevlug.

Rigters 4

Rigters 4:8-24