Rigters 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het baie kwaad geword vir die Israeliete. Hy het Kusan-Risatajim gehelp om ’n oorlog te wen teen die Israeliete. Kusan-Risatajim was die koning van die Arameërs wat tussen die Eufraat-rivier en die Tigris-rivier gewoon het. Die Israeliete het Kusan-Risatajim ag jaar lank gedien.

Rigters 3

Rigters 3:1-2-11