Rigters 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het getrou met vroue en mans van daardie mense, en die Israeliete het daardie mense se gode gedien.

Rigters 3

Rigters 3:5-8