Rigters 3:24 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Ehud weggegaan het, het die amptenare van die koning gekom en gesien die deur van die bo-kamer is toe. Hulle het gedink die koning sit op die toilet in die koel kamer.

Rigters 3

Rigters 3:14-25