Rigters 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Eglon het die Ammoniete en Amalekiete saam met hom gebring, en hy het die stad Jerigo oorwin, die stad waar baie palmbome gegroei het.

Rigters 3

Rigters 3:11-24