Rigters 21:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Die Israeliete het daarna ook teruggegaan, elkeen na sy plek waar sy stam en sy familie gewoon het.

25. In daardie tyd was daar nie ’n koning in die land Israel nie. Elkeen het gedoen wat hy gedink het is reg.

Rigters 21