Rigters 21:21 Bybel vir Almal (ABA)

en wanneer julle sien die meisies van Silo kom uit om te dans, dan moet julle uit die wingerde gaan en vir julle elkeen ’n vrou uit die meisies van Silo vang. Dan moet julle teruggaan na die land Benjamin.

Rigters 21

Rigters 21:16-25