Rigters 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ná die oorlog teen die Benjamin-mense het die Israeliete na die stad Bet-El gegaan en hulle het daar tot die aand voor God gesit en aangehou om hard te huil.

Rigters 21

Rigters 21:1-9