Rigters 21:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het tussen die mense van Jabes-Gilead 400 jongmeisies gekry wat nog nie by ’n man geslaap het nie, en hulle het die meisies na die kamp in Silo gebring in die land Kanaän.

Rigters 21

Rigters 21:2-14