Rigters 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe my byvrou se liggaam in stukke gesny en ek het die stukke deur die hele land Israel gestuur. Ek wou hê almal moet weet die manne van Gibea het ’n slegte ding gedoen, iets waaroor al die Israeliete hulle moet skaam.

Rigters 20

Rigters 20:1-10