Rigters 20:45 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander Benjamin-mense het na die woestyn gevlug, na die Rimmon-rots, maar terwyl hulle gevlug het, het die Israeliete nog 5 000 manne van Benjamin doodgemaak, en tot by Gidom nog 2 000.

Rigters 20

Rigters 20:44-46