Rigters 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviet, die man van die vrou wat vermoor is, het toe geantwoord. Hy het gesê: “Ek en my byvrou het in Gibea gekom, ’n stad wat aan die Benjamin-stam behoort. Ons wou daar slaap.

Rigters 20

Rigters 20:2-6