Rigters 20:39 Bybel vir Almal (ABA)

en wanneer die Israeliete die rook sien, dan moet hulle omdraai en begin veg. Die Benjamin-mense het begin om die Israeliete dood te maak, omtrent 30 manne, en hulle het gedink hulle het weer die oorlog gewen soos voorheen.

Rigters 20

Rigters 20:29-44