Rigters 20:34 Bybel vir Almal (ABA)

en 10 000 van die beste manne van die Israeliete het tot by Gibea gekom. Hulle het almal hard geveg, maar die Benjamin-mense het nog nie geweet hoe sleg dit met hulle sal gaan nie.

Rigters 20

Rigters 20:24-44