Rigters 20:26 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete, al die manne, het weer na Bet-El gegaan en hulle het daar by die tempel gaan sit en huil. Hulle het die hele dag gevas en hulle het brand-offers en ete-offers vir die Here gebring.

Rigters 20

Rigters 20:16-31