Rigters 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Al die leiers van die volk van God, van al die stamme van Israel, het na die volksvergadering gekom. Daar was 400 000 manne wat met swaarde kon oorlog maak.

Rigters 20

Rigters 20:1-11