Rigters 20:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet nou daardie slegte mense bring wat in Gibea is, sodat ons hulle kan doodmaak. Ons moet hierdie slegte ding wegvat uit die land Israel.”Maar die Benjamin-mense wou nie luister na die ander Israeliete nie.

Rigters 20

Rigters 20:4-19